-
Welkom by Kabouterland!
By ons is elke kabouter deel van die familie. Ons glo daarin om 'n veilige, liefdevolle omgewing te skep waar kinders floreer en hulself kan wees.
-
Ervaring waarop jy kan staatmaak.
Kabouterland is 'n gevestigde en geliefde kleuterskool met meer as drie dekades se ervaring in vroeë kinderontwikkeling – sedert 1990.
-
'n Plek waar kinders ontdek en ontwikkel.
Ons skep 'n kindervriendelike atmosfeer waar leer deur speel plaasvind. Ons personeel en fasiliteite is toegewyd aan die ontwikkeling van elke kind se unieke potensiaal.
Kontak ons
Ons hoor graag hoe ons kan help
-
Bel ons
021 880 1043 (Ontvangs)
074 179 5010 (Prinsipaal) -
Waar is ons?
Blaauwklippenweg, Paradyskloof, Stellenbosch
-
Kabouterland is tops!
Ons het nog net ’n wonderlike ervaring met Kabouterland gehad. Die personeel gee waarlik om en is baie liefdevol en verwelkomend. My seun kom elke dag vol opgewondenheid en stories huis toe. Ek kon nie vir ’n beter omgewing vra nie, en ek beveel hierdie kleuterskool van harte aan vir enige ouer wat ’n veilige, liefdevolle en stimulerende plek vir hul kind soek.
