Onderwyseres 2025 - Bernine Kloppers
Bernine het grootgeword in Hopefield. Na skool het sy by Tygerberg studeer en kort daarna is sy London toe waar sy vir 3 jaar skoolgehou het. Na 3 jaar van skool gee en grondslagfase studeer deur CAL college is sy Bangkok toe vir ń verdere 5 jaar. Daar het sy vir graad R leerders skool gegee. Terug in ons mooie land het sy by verskeie skole gehelp en is baie opgewonde om by ons Kabouterland span aan te sluit.
Bernine is baie aktief en geniet verskeie sportsoorte. Om met haar hond en beste pel Bentley te gaan stap is sielskos.
Haar gunsteling kos is braaivleis, pasta of enige ‘spicy’ kos.
Bernine grew up in Hopefield. After school, she studied at Tygerberg and shortly after that she went to the UK. She was a teacher in London for 3 years and cotinued studying foundation phase teaching through CAL college.
After finishing her studies, she continued travelling and went to Bangkok for another 5 years where she was a grade R teacher.
Back in our beautiful country, Bernine helped out at a few schools and now she is excited to join our team.
Bernine is very active and enjoys a variety of sports. The best medicine for her is to go hiking with her dog (and best friend), Bentley.
Her favorite food is "braaivleis", pasta and anything spicy
"Die lewe is te kort, leef dit voluit
"Die lewe is te kort, leef dit voluit